Modulekode | NOP 421 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Ontwerpfilosofie en die ontwerpproses; fases van aanlegontwerp en hulle onderlinge verwantskappe. Beginsels van projekbeplanning en -bestuur. Ontwerp van eenhede en prosesse, simulering, ekonomiese evaluering en optimering soos toegepas op die metallurgiese bedryf. Voltooiing van 'n prosesontwerpprojek, verslagdoening, mondelinge aanbiedings en vervaardiging van 'n skaalmodel. |
Modulekrediete | 32.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (NHM 322), (NMM 320), (NPM 321), (NVM 321) |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Materiaalkunde en Metallurgiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App